Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Beautiful88Beautiful88
1
21
Beautiful88

38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat...

HartesloperHartesloper
1
3
Hartesloper

46 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

​Ek is selfonderhoudend, werk vir myself en waardeer goeie ou-skool waardes, eerlikheid en goeie maniere....

LiefierouxLiefieroux
2
5
Liefieroux

43 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Pasievol en lus vir die lewe. Hou van buitlug. Ek is baie eerlik. Hou ook daar van om lekker movies te kyk

ByronNelByronNel
2
0
ByronNel

49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Om jou avontuulustigheid en spelerigheid met iemand te kan doen wat dit selfs meer sal geniet as jy. Om diep...

Leentjie2Leentjie2
1
20
Leentjie2

47 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is outgoing mens net n lekker sin vir humor Ek is n extrovert en Hou daarvan om nuwe mense te ontmoet met...

12241224
3
3
1224

49 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek glo aan vertroue eerlikheid respek en kominniekasie in n verhouding as jy nog iets wil weet moet nie bang...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026